Schools  Projects  Blogs  Log In 








my gedagtes oor die antibesoedeling

ek is baie opgewonder vir hierdie projek.ek dink dit sal n goeie uitweg het op die gemeenskap.ek dink dit sal help dat mense ook nie baie siek word nie. daarom is ek baie gelukkig om die projek by te woon daar is baie mense wat nie weet wat besoedeling. daar gaan ek met mense gaan praat oor besoedeling.ons wil ons gemeenskap skoon hou.ek dink ons gaan baie geniet. as mense die gemeenskap skoon hou gaan almal probeer om die gemeenskap skoon te hou.besoedeling het n uitpak op die mense se gesondheid in ons gemeenskap.dit het ook n uitpak op die klimaat.wat baie gewaarlik is vir onswat mense is.

[permalink]
Posted: February 5th 2013 02:44


More >>






  Please log in to view this section.