Schools  Projects  Blogs  Log In 








my gedagtis oor die antibesoedeling

Ek voel baie bly en kan nie wag om meer oor te weet en begen. EK wil meer weet en leer van dit dan kan ek vir my ouers gaan leer van wat ek geleer het.as ek tevoore n kans gekry het sou ek dit versprei het met almal . Ek hoop ek gaan nou so se nie dan ek nie meer na die klasse toe kom nie. Ek wil n verskil maak in my lewe so dat my ouers kan sien hou ek gedoen het......
[permalink]
Posted: February 5th 2013 02:44


More >>






  Please log in to view this section.